by Ds Heinrich Carstens | Oct 5, 2023 | Inspirasie
Ek het op Warrenton in die Noord-Kaap grootgeword. Op die sypaadjie voor ons huis het twee groot bome gestaan wat my altyd fassineer het. Dwarsdeur die jaar was hierdie twee bome van die lekkerste speelplek vir ons as kinders gewees. In die somer het...