Nuus & Opnames

Bly op hoogte van die nuuste gebeure asook die Sondagdiens opnames
sondagdienste

ng gemeente kogelberg

Weeklikse Nuusbrief

Kliek gerus op die datum wat u graag wil lees

lees hier

Nuus & Boodskappe

Hoe hoor ek en jy God se “stem” hier in Kogelberg?

Hoe hoor ek en jy God se “stem” hier in Kogelberg?

Om die stem van God te kan onderskei is nie net bloot om sekere gewoontes en rituele toe te pas nie, maar om 'n lewenswandel te volg volgens die riglyne van die Woord.  Dan sal Sy wil vir my lewe vanself duidelik word. Dit is nie 'n “resep” nie, maar 'n proses of...

God se droom vir jou as tiener!

God se droom vir jou as tiener!

God het ‘n droom vir jou!  Jy kan dit maar glo.  Dit is so dat God elkeen van ons uniek gemaak het en dat Hy ons roep om in ‘n verhouding met Hom te leef elke dag.  Maar Hy droom ook daaroor dat ons dié soort mense sal wees wat Hy graag wil hê ons moet...

Lente, ‘n tyd om die mooi raak te sien en vrug te dra!

Lente, ‘n tyd om die mooi raak te sien en vrug te dra!

Ek het op Warrenton in die Noord-Kaap grootgeword.  Op die sypaadjie voor ons huis het twee groot bome gestaan wat my altyd fassineer het.  Dwarsdeur die jaar was hierdie twee bome van die lekkerste speelplek vir ons as kinders gewees.  In die somer het...