by Ds Heinrich Carstens | Oct 5, 2023 | Boodskap
Om die stem van God te kan onderskei is nie net bloot om sekere gewoontes en rituele toe te pas nie, maar om ‘n lewenswandel te volg volgens die riglyne van die Woord. Dan sal Sy wil vir my lewe vanself duidelik word. Dit is nie ‘n “resep” nie, maar...