by Ds Heinrich Carstens | Oct 5, 2023 | Boodskap
Om die stem van God te kan onderskei is nie net bloot om sekere gewoontes en rituele toe te pas nie, maar om ‘n lewenswandel te volg volgens die riglyne van die Woord. Dan sal Sy wil vir my lewe vanself duidelik word. Dit is nie ‘n “resep” nie, maar...
by Ds Heinrich Carstens | Oct 5, 2023 | Tieners
God het ‘n droom vir jou! Jy kan dit maar glo. Dit is so dat God elkeen van ons uniek gemaak het en dat Hy ons roep om in ‘n verhouding met Hom te leef elke dag. Maar Hy droom ook daaroor dat ons dié soort mense sal wees wat Hy graag wil hê ons moet...
by Ds Heinrich Carstens | Oct 5, 2023 | Inspirasie
Ek het op Warrenton in die Noord-Kaap grootgeword. Op die sypaadjie voor ons huis het twee groot bome gestaan wat my altyd fassineer het. Dwarsdeur die jaar was hierdie twee bome van die lekkerste speelplek vir ons as kinders gewees. In die somer het...